Stepin Fetchit

Stepin Fetchit
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lincoln Theodore Monroe Andrew Perry
Geboorte (1902-05-30)30 Mei 1902
Sterfte 19 November 1985 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1925–1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stepin Fetchit (30 Mei 1902 – 19 November 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Show Boat (1929), Judge Priest (1934), Stand Up and Cheer! (1934), en Charlie Chan in Egypt (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy